Meer Inligting
Inligting voortgesit
Jag: Ons doen hoofsaaklik geweer-jag, maar het twee skuilings beskikbaar vir boogjagters. Jagtyd is vanaf 06:00 tot 18:00. Op twee van die plase is daar van tyd tot tyd olifante. U sal ingelig word indien hulle daar is.
Jagter Vervoer en Herwin van Wild: Jagters gebruik ten alle tye hulle eie vervoer na jagpunte en waterpunte. Die paaie na jagpunte en waterpunte is toeganklik vir voertuie. Wanneer ‘n jagter egter besluit die wild geskiet, is nie toeganklik met sy eie voertuig nie, is ‘n voertuig beskikbaar vir die herwin van wild teen R200 per keer. ‘n Sleepwa met bal en klou haak is ook beskikbaar teen geen tarief.
Besprekings: Die leier van die jaggroep, deur wie die bespreking gemaak word, vorder die gelde vir die deposito en betaling van die faktuur* van alle lede van sy groep in en betaal in een bedrag oor.
Geen bespreking sal gefinaliseer word indien ons nie binne 10 dae ‘n deposito van 50% van die akkommodasie ontvang nie. Indien geen deposito binne 10 dae ontvang word nie, word u bespreking beskou as gekanselleer en sal u naam op die waglys geplaas word.
NB! Epos asseblief die bewys aan ons (
* Indien ‘n kredietkaart masjien nie beskikbaar is nie
Kansellasie fooi: Skriftelik (epos) 10 dae en vroeër 50% van (betaalde) deposito word terugbetaal aan die groepleier. Binne 10 dae kanselleer, geen terugbetaling nie. Indien u besluit om jou besoek te verkort en dit nie om ‘n ernstige rede is nie, sal ‘n kansellasie fooi van 50% van die akkommmodasie totaal gehef word. Jagter of nie-jagter tariewe is van toepassing vir die volle tydperk van u besoek, behalwe as ‘n nie-jagter besluit om te jag. Onder hierdie omstandighede sal die jagtarief gehef word.
Covid-19: Indien ‘n nasionale beperking op reis ingestel word, betaal ons 90% van die (betaalde) deposito terug of skuif u bespreking aan na ‘n volgende beskikbare datum.
ALLE PRYSE SLUIT BTW IN
Information continued
Information continued
Hunting: Mainly with hunting rifles. There are also two hides for bow hunters. Hunting is between 06h00 and 18h00. From time to time there are elephants on two of the farms. You will be advised of their presence.
Hunter Transport & Animal Recovery: Hunters must use their own vehicles to get to the hunting areas and watering holes. The dirt roads to the hunting areas and watering holes are accessible by vehicles. There is a farm vehicle available, at R200 per collection, if a hunter deems the recovery of an animal inaccessible with his own vehicle. A trailer with a ball and claw hook is available at no cost.
Reservations: The group leader who makes the reservation shall collect the deposit and invoice* amounts from the group members and deposit / EFT a single amount for each.
A reservation will not be finalised if we do not receive a deposit of 50% of the accommodation within 10 days of request. Your reservation request will be cancelled and placed on a waiting list should we not receive the deposit within the 10-day period.
NB! Please e-mail the proof of payment to us (
* If a credit card machine is not available
Cancellation fee: In writing (e-mail) 10 days and more – 50% of the (paid) deposit will be refunded to the group leader. Within 10 days of reservation – no refund. Should you shorten your stay, and it is not for a serious reason, a cancellation fee of 50% of the accommodation for the full period will be levied. Hunter or observer is valid for the full period unless an observer decides to hunt. Under those circumstances, the observer will then be levied the hunter rate.
Covid-19: Should level 4 or 5 national travel restrictions be imposed, 90% of the (paid) deposit will be refunded or the reservation will be moved to the next available date.
ALL PRICES INCLUSIVE OF VAT
Price List
|
|
Lodge Akkommodasie |
Basiese Akkommodasie |
|
Jagter (selfsorg) / Hunter (self-catering) |
R680 p/n |
R480 p/n |
|
Jagter (selfsorg) bespreek 4 nagte en meer / Hunter (self-catering) reservation of 4 or more nights |
R610 p/n |
R420 p/n |
|
Nie-jagter (selfsorg) / Observer (self-catering) |
R410 p/n |
R280 p/n |
|
Kinders: nie-jagter (3jr en jonger) / Children: observer (3 years and younger) |
Gratis |
Gratis |
|
Spyseniering op aanvraag beskikbaar (volwassene) / Catering available on request (adults) |
P.O.R. |
N/A |
|
Opsioneel - Herwin van wild vanaf moeilike terreine, voertuig & drywer / Optional – Vehicle & driver for transport of hunters and collection of animals |
R480 p/keer |
R480 p/keer |
50% deposito van die akkommodasie tarief binne 10 dae bevestig u bespreking / 50% Accommodation fee to confirm your reservation
Pryse is per persoon per nag. Indien bespreek as jagter, bly jagtertariewe deurgaans dieselfde en word nie verander na nie-jagter tariewe nie. Nie-jagters wat besluit om te jag, betaal daaglikse tarief vir jagters.
Ingesluit:
- Dienste van skoonmaker, slagters en gidse.
- ‘n Sleepwa met bal en klou haak is beskikbaar teen geen tarief.
Uitgesluit:
- Fooitjies vir personeel en gidse.
- Opsioneel: Voorbereiding vir montering
* Vir bosvarke en vlakvarke word spesiale permitte vereis.
- Volprys word betaal vir gekweste diere wat nie gevind word nie.
- Skietbaan beskikbaar vir instel van gewere. Vyf rondtes is gratis. Elke rondte daarna is R50 per rondte.
2025 PRYSLYS
|
WILD |
|
|
BESKRYWING |
PRYS (R) |
|
Blouwildebees – Bul |
6 000 |
|
Blouwildebees – Koei |
5 800 |
|
Bosbok - Ram |
5 000 |
|
Bosvark – Beer * |
1 700 |
|
Bosvark – Sog * |
1 700 |
|
Duiker (Blou) - Ram |
1 300 |
|
Duiker (Grys) - Ram |
1 300 |
|
Eland – Bul |
18 500 |
|
Eland – Koei |
12 100 |
|
Gemsbok – Bul |
7 300 |
|
Gemsbok – Koei |
7 300 |
|
Jackal Black Back |
100 |
|
Kameelperd – Bul |
17 600 |
|
Kameelperd – Koei |
17 000 |
|
Klipspringer - Ram |
15 000 |
|
Koedoe – Bul |
12 100 |
|
Koedoe – Koei |
8 600 |
|
Njala – Bul |
12 100 |
|
Njala – Ooi |
3 900 |
|
Rooibok – Ram |
2 200 |
|
Roobok – Ooi |
1 600 |
|
Rooihartbees – Bul |
6 100 |
|
Rooihartbees – Koei |
6 100 |
|
Steenbok - Ram |
8 000 |
|
Swartwitpens – Koei |
18 700 |
|
Swartwitpens – Bul |
P.O.R |
|
Tarentaal |
70 |
|
Vlakvark – Beer * |
1 300 |
|
Vlakvark – Sog * |
2 200 |
|
Waterbok – Bul |
10 800 |
|
Waterbok – Koei |
5 200 |
|
Zebra – Hings |
5 500 |
|
Zebra – Merrie |
5 500 |
Outfitters Price List on request
- Details
Ulunu Safaris
Limpopo Province, South Africa

The Farm is 7,200 hectares and situated 34 km north of Alldays, Limpopo Province (close to the Botswana border)
Click here for Farm & Wildlife Photos